Skip to product information

My Babaseuntjie Se Mylpale

Regular price R 149.01
Sale price R 149.01 Regular price R 149.01
Tax included.

Author: Christian Art

Imprint: Christian Art Publishers

Binding / Format: Cards

ISBN: 6006937147430

My babaseuntjie se mylpale is 24 kostelike kaartjies, weerskante gedruk, om die mylpale en kosbare oomblikke in ’n baba se eerste weke, maande en jaar vas te vang. Hierdie kaartjies met pragtige illustrasies kan ingesluit word in foto’s van baba om sy ontwikkeling en spesiale mylpale met geliefdes te deel.
READ MORE