My Eerste Beloftebybel
Regular price
R 199.00
Sale price
R 199.00
Regular price
R 189.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Ewald van Rensburg
Imprint: Christian Media Publishing
Binding / Format: Hardback
ISBN: 9781928437604
God se beloftes is kosbare geskenke wat kinders help om God te leer ken en 'n lewenslange verhouding met Hom te vorm. My Eerste Beloftebybel fokus op vyf van God se kernbeloftes. Om hierdie kernbeloftes toeganklik vir die kind te maak, word elkeen as 'n pragtige geskenk geIllustreer. Aan die hand van die beloftes kan die klein kind God se liefde leer ken en ervaar. Elkeen van die 32 stories en gebede uit Ou en Nuwe Testament is spesiaal gekies om een van die kernbeloftes te beklemtoon. Die infografiek, kleurvolle illustrasies en boeiende stories bemagtig ouers en versorgers om met die klein kind oor God se beloftes te gesels. My Eerste Beloftebybel nooi families uit om die kernbeloftes oop te maak en God se grootste geskenk te ontdek - die vreugde en liefde van God in oorvloed!
READ MORE
