Skip to product information

My Eerste Boek Oor Die Groot Vyf (Board Book)

Regular price R 95.00
Sale price R 95.00 Regular price R 95.00
Tax included.

Author: Human Rousseau

ISBN: 9780798184649

Weet jy hoe ’n leeuwyfie haar welpie optel? En het jy al ’n renoster se groot pote gesien? Kom ontmoet die Groot Vyf.

Peuters en kleuters leer ken die bekendste wilde diere in Suid-Afrika in hierdie stimulerende kartonboek.

READ MORE