My Eerste Groot Woordeboek (Paperback)
Regular price
R 180.00
Sale price
R 180.00
Regular price
R 180.00
Unit price
/
per
Tax included.
Author: Richard Scarry
ISBN: 9781869192686
In My eerste groot woordeboek maak ons kennis met Buks en Bettie Beer en hul vriende in Woelstad. Leer honderde nuwe woorde met behulp van Richard Scarry se wonderlike, klassieke tekeninge. Die woorde word gegroepeer volgens tema, sodat die kind op 'n heerlike prettige wyse sy of haar kennis van die wereld kan uitbrei. 'n Plesier vir oud en jonk!
READ MORE
