Skip to product information

My Eerste Jaar: ’n Onthou-Boek Vir Dogtertjies (Hardback)

Regular price R 249.00
Sale price R 249.00 Regular price R 249.00
Tax included.

Author: Christian Art Publishers

ISBN: 9781431626618

Koester die herinneringe aan jou babadogtertjie se eerste lewensjaar!

My eerste jaar – ’n onthou-boek vir dogtertjies is ’n pragtige onthou-boek waarin jy die spesiale oomblikke in jou babadogtertjie se eerste jaar kan vasvang. Daar is genoeg plek om spesiale herinneringe, familiebesonderhede en mylpale aan te teken, asook oorgenoeg plek om foto’s in te plak. Daar is ook twee koevertjies vir haar hospitaalbandjie en eerste haarlokkie.

My eerste jaar – ’n onthou-boek vir dogtertjies is ’n tydlose geskenk vir nuwe ouers.

READ MORE