My Eerste Opwip Met Flappe: Rooikappie (Hardcover)
Regular price
R 240.00
Sale price
R 240.00
Regular price
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: North Parade Publishing
ISBN: 9780798185387
Betree die betowerende wêreld van sprokiesverhale met hierdie interaktiewe hervertelling van Rooikappie! Die opwiptonele en flappe in hierdie klassieke storie sal kinders se verbeelding aangryp en hul nuuskierigheid prikkel.
Rooikappie loop deur die woud om ʼn mandjie lekkernye vir haar ouma te neem. Maar langs die pad ontmoet sy 'n geheimsinnige wolf met glinsterende oë en skerp tande, en by Ouma se huisie is alles nie pluis nie . . .
READ MORE
