Skip to product information

My First Frozen Adventure (Paperback)

Regular price R 240.00
Sale price R 240.00 Regular price R 240.00
Tax included.

Author: Riaan Manser

ISBN: 9780637006347

Riaan Manser, Suid-Afrika se gunsteling-ontdekker, is op sy moeilikste en koudste avontuur nog - 'n kajakvaart rondom Ysland! In hierdie avontuur sluit Dan Skinstad, wat dapper die uitdagings van ligte serebrale verlamming trotseer, by Riaan aan. Saam pak hulle 'n kajakreis deur die ysige water van Ysland aan, waar hulle massiewe golwe, stormagtige winterweer en selfs 'n aktiewe vulkaan trotseer.

READ MORE