My hart is oppi plaas-gesegde & idioom-inkleurboek
Regular price
R 130.00
Sale price
R 130.00
Regular price
R 130.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Wendy Maartens
ISBN: 9781776353460
Maak die potlode skerp. Skiet daai doppies van die merkpenne af. Lê op ‘n baal, sit agterstevoor op ’n trekker, klim op na die solder in die skuur, of gooi ‘n kombersie oop onder ‘n boom. Die tyd het aangebreek. Kom ons kleur in! Hierdie vrolike inkleurboek bevat 22 eg-Afrikaanse gesegdes en idiome, elk met interessante feite oor plaasdiere en volg op die gewilde Rooimiere-in-diebroek idioom-inkleurboek.
READ MORE
