Skip to content

My Hart Klop So (Trade Paperback)

by Rachelle Fourie
ISBN: 9781779881182
Product in Stock: No
Save 10% Save 10%
Original price R 320.00
Original price R 320.00 - Original price R 320.00
Original price R 320.00
Current price R 288.00
R 288.00 - R 288.00
Current price R 288.00
Add to Wishlist

PRE-ORDER NOW! The estimated release date is 1 September 2026. Please note your complete order will only ship once the Pre-Order item becomes available.

Rachelle Fourie het bekendheid verwerf vir haar deelname aan die program Op My Eish! waar sy kykers se harte verower het. In haar boek My hart klop so deel sy haar besonderse lewensverhaal en haar pad van geloof, roeping en identiteit.

In haar vroeë twintigs moes Rachelle 'n hartoperasie ondergaan nadat sy onverwags met 'n atriale septumdefek gediagnoseer is, en dit was slegs een van die vele uitdagings op haar lewenspad. In My hart klop so vertel sy meer oor hierdie kwesbare oomblikke wat haar gebreek, genees en nader aan God gebring het.

Deesdae deel sy haar lewens- en geloofservaring as 'n gewilde motiveringspreker en rolmodel vir meisies en vroue. Sy is ook die gasheer van haar eie potgooi met dieselfde titel.

x

x