My Klein Bybel & Gebedeboekie (Board Book)
Regular price
R 140.00
Sale price
R 140.00
Regular price
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Ewald van Rensburg
ISBN: 9781928437789
My Klein Bybel en Gebedeboekie bevat van die mees geliefde Bybelverhale van alle tye.
Elke pragtig-geïllustreerde storie word vergesel deur ‘n gebed uit die Psalms.
Hierdie Bybel gee vir klein kindertjies ‘n liefde vir God se Woord en leer hulle van kleins af hoe om te bid.
Ook beskikbaar in Engels onder die titel ‘My Little Bible & Prayer Book’.
• Vir 0- tot -4-jariges
READ MORE
