Skip to product information

My LullaBybel vir Seuns

Regular price R 280.00
Sale price R 280.00 Regular price R 280.00
Tax included.

Author: Alette-Johanni Winckler

ISBN: 9781431623976

Die bekoorlike volkleur-illustrasies sal klein ogies betower voor hulle toeval terwyl Mamma of Pappa die ritmiese gediggies voorlees om hulle aan die slaap te sus. Elke gediggie het ’n gebed en ’n Bybelvers wat ouers sal aanspoor en bemoedig in hulle kosbare taak om kinders groot te maak.
READ MORE