Skip to product information

My Ouma Is 'n Rock-ster (Paperback)

Regular price R 190.00
Sale price R 190.00 Regular price R 190.00
Tax included.

Author: Jaco Jacobs

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)

Publisher: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)

ISBN: 9780799350845

ikus se ouma is die hoofsanger van die gewilde rockgroep, OUMA! Sy is op die voorblaaie van koerante en tydskrifte, en gaan na partytjies toe saam met die staatspresident. Sy het selfs haar hare grasgroen gekleur en ’n rooi sportmotor aangeskaf! Dit is egter nie aldag maklik om die beroemdste ouma in die land te hê nie, soos wat Rikus uitvind toe ’n skurk probeer om sy ouma te ontvoer…
READ MORE