My Stem Kan Vreemde Dinge Doen (Paperback)
Regular price
R 180.00
Sale price
R 180.00
Regular price
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Jaco Jacobs
ISBN: 9781779991065
My stem kan vreemde dinge doen …
My stem kan skree of fluister.
Dit kan mense laat regop sit
as hulle daarna luister.
Kom ontdek die krag van jou stem in hierdie inspirerende prenteboek. Jou stem kan ’n trooskombers wees of ’n saal se dak laat lig. Jou stem kan iemand se dag opvrolik of die wêreld verander. Daar is net een stem op aarde wat soos joune klink – so, gebruik dit vandag nog om ’n verskil te maak!
READ MORE
