Skip to content

My Vel is Bruin en My Hare is Gekurl (Paperback)

by Karen Theunissen
ISBN: 9781431428953
Product in Stock: Yes
Original price R 160.00 - Original price R 160.00
Original price R 160.00
R 160.00
R 160.00 - R 160.00
Current price R 160.00
Add to Wishlist

Almal in hierdie gesin lyk anders. Pa is lank en donker. Ma het ligbruin hare met groen oë. Sommige van die kinders het reguit hare; ander het krulle. Mense beskou hulle nuuskierig totdat een van die kinders eendag die moed bymekaarskraap om trots oor haar identiteit te praat nadat sy geleer het waar sy vandaan kom en waarom sy anders lyk.

Hierdie prenteboek in rym geskryf, handel oor die identiteitskrisisse waarvoor baie kinders te staan kom as hulle anders as hul familielede lyk. Die boek lei kinders deur die unieke en dikwels onvertelde geskiedenis van Suid-Afrika, en verduidelik hoe 'n erfenis van gemengde rasse tot hul fisiese verskille kan bydra, en tog kan hulle steeds deel van een gesin wees.

x

x