'n Bangmaak-Storie: Die Verhaal Van Daniel In Die Leeukuil (Paperback)
Regular price
R 49.00
Sale price
R 49.00
Regular price
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Delores Gully,Paul Gully
ISBN: 9780638009125
Leer jou kind om op te staan vir waarin hulle glo – net soos Daniël!
’n Bangmaak-storie: Die Verhaal van Daniel in die Leeukuil is die bekende Bybelstorie van Daniël in die leeukuil in prettige rym vir kinders tussen 5 en 8 jaar. Dit leer kinders om op te staan vir Jesus en God te volg, maak nie saak wat gebeur nie.
- Teks in prettige rym
- Kleurvolle illustrasies
- Ook beskikbaar in Engels onder die titel A Scary Choice
READ MORE
