Skip to product information

'n Ewige Kroon: Jy is meer as wat jy glo (Paperback)

Regular price R 320.00
Sale price R 320.00 Regular price R 320.00
Tax included.

Author: Demi-Leigh Tebow

ISBN: 9780796323644

In 'n Ewige kroon vertel die gewese Mej. Heelal en Mej. Suid-Afrika Demi-Leigh Tebow hoe gevaarlik dit is om ons identiteit aan ons prestasies te koppel. Ontdek wie jy geskape is om te wees, en hoe jy jou platform kan gebruik om ’n verskil te maak. Demi verweef haar lewensverhaal met die insigte wat sy langs pad verwerf het, en wys hoe jy kan leer om op jou groter roeping te fokus eerder as op jou aspirasies, en ’n voetspoor van betekenis kan nalaat, eerder as een van sukses. In 'n Ewige kroon vertel die gewese Mej. Heelal en Mej. Suid-Afrika Demi-Leigh Tebow hoe gevaarlik dit is om ons identiteit aan ons prestasies te koppel. Ontdek wie jy geskape is om te wees, en hoe jy jou platform kan gebruik om ’n verskil te maak. Demi verweef haar lewensverhaal met die insigte wat sy langs pad verwerf het, en wys hoe jy kan leer om op jou groter roeping te fokus eerder as op jou aspirasies, en ’n voetspoor van betekenis kan nalaat, eerder as een van sukses.

READ MORE