‘n Huis vir Liefhê (Paperback)
Regular price
R 110.00
Sale price
R 110.00
Regular price
R 110.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Ida Bester
ISBN: 9781779870377
Anita Minnaar stem teen haar beterwete in tot 'n platoniese vriendskap met die geskeide adonis Chris Bremer. Hulle is immers al twee enkelouers van tieners en kan mekaar net ondersteun. Wie het gese 'n man en vrou kan nie net vriende wees nie? Dan gaan die ondersteuning een nag te ver en hulle beland in mekaar se arms. Was dit 'n eenmalige gebeurtenis of sal hulle weer kan liefhe? En sal Chris die trauma van sy huwelik met 'n dwelmverslaafde te bowe kan kom?
READ MORE
