Skip to content

'n Huldiging Breyten Breytenbach: Woordenaar, Woordnar (Paperback)

by Francis Galloway
ISBN: 9781485304845
Product in Stock: Yes
Original price R 350.00 - Original price R 350.00
Original price R 350.00
R 350.00
R 350.00 - R 350.00
Current price R 350.00
Add to Wishlist

Breyten Breytenbach is in 1999 en 2008 met die Hertzogprys bekroon (én het in 1984 die prys om politieke redes van die hand gewys).

As deel van ’n huldigingsreeks oor Hertzogpryswenners het die bundel breyten breytenbach: woordenaar, woordnar in September 2019 – dieselfde jaar waarin dié skrywer sy 80ste verjaardag gevier het – verskyn. “In hierdie boek word op vernuwende wyse onderontginde fasette van sy (onthutsende én speelse) skryfambag en denklandskap in opstelle toegelig en ’n blik op sy loopbaan as skrywer en openbare figuur gebied.

Die boek bevat ’n onderhoud met Breytenbach, ’n uitgesoekte bibliografie en ’n foto-afdeling,” skryf Francis Galloway, samesteller van dié boek.

x

x