Skip to product information

'n Leeftyd van Bekruip

Regular price R 220.00
Sale price R 220.00 Regular price R 220.00
Tax included.

Author: Dawie Strauss

ISBN: 9781928530190

’n LEEFTYD SE BEKRUIP deur Dawie Strauss

’n Leeftyd se bekruip is ’n bundel verhale vol humor en avontuur. Dit gaan oor die te-voet-jag van kleinwild tot grootwild en strek oor verskillende lande en kontinente heen.

Dit gebeur nie aldag dat ‘n boer ‘n boek publiseer nie. Maar Dawie Strauss is nie ‘n gewone boer nie. Hy is ‘n boer én ‘n skrywer, ‘n jagter én ’n bewaarder.

‘n Boek wat op jou bedkassie of leunstoel, op jou see-handdoek of tydens jou vliegtuigrit op jou sal wag en sal sorg vir ‘n lekkerlees-avontuur. Sterre en kampvuur. Vriendskap en heimwee. Die bos róép…

READ MORE