'n Saak van Liefde of Dood
Regular price
R 285.00
Sale price
R 285.00
Regular price
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Owen Salmon
Imprint: Owen Salmon
Binding / Format: Paperback / softback
Publisher: Owen Salmon
Page Count: 288
ISBN: 9781049278308
Peter Truman is ’n geliefde gesinsman en leidende figuur in die Kaapse regsgemeenskap, ’n man alom geloof en bewonder. Nou moet hy binne enkele dae getuig in die geregtelike ondersoek na die geheimsinnige dood van sy gesin se au pair.
Die verhaal van ’n Saak van Liefde of Dood word deur twee lense vertel, een in die hede en die ander terugskouend.
Dit peil die kragtige, duister demone uit Peter se verlede wat hy gedwing word om in die gesig te staar onderweg na sy grootste persoonlike oorwinning.
READ MORE
