'n Skatkis Vol Drome (Paperback)
Regular price
R 110.00
Sale price
R 110.00
Regular price
R 110.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Corné Van Rooyen
ISBN: 9781779871350
Harriët se droom is om die beste kleremaakster in die Kaap te word. Maar haar droom lê aan skerwe toe haar dobbelverslaafde pa haar aan ’n dobbelbaas beloof om sy skuld af te betaal.
Haar lewe verander onherroeplik toe die skatryk Jurgens Hendrikssen tot haar redding kom met ’n vreemde huweliksaanbod. Harriët se droom om topkleremaakster te word kry weer vlerke.
Kan sy dit waag om ook te droom dat haar liefde beantwoord sal word?
READ MORE
