'n Skuilplek Vir Sofie (Paperback)
Regular price
R 110.00
Sale price
R 110.00
Regular price
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Elza Winckler
Imprint: Romanza
Binding / Format: Paperback / softback
Page Count: 192
ISBN: 9781779871473
Sofie Olivier hou van haar werk as sekuriteitsbeampte en het nie tyd vir romanse nie. Toe sy saam met kolonel Jordaan Wessels van die polisie moet werk, vryf hy haar dadelik verkeerd op. Hy is arrogant, 'n beheervraat en skynbaar 'n rokjagter. Trou is nie deel van Jordaan se toekomsplanne nie, maar Sofie se groen oe vang hom elke keer. Toe hy en Sofie in 'n veilige woonstel moet bly en voorgee hulle is verloof, verander sake. Is dit net die vreemde omstandighede, of iets meer?
READ MORE
