Skip to product information

Nagjagter

Regular price R 320.00
Sale price R 320.00 Regular price R 320.00
Tax included.

Author: Jan Vermeulen

ISBN: 9780639600338

Port Elizabeth is die Mekka van Goth-vampiere in Suid-Afrika. Hulle is opwindingsoekers wat bloot hul onskuldige fantasieë uitleef. Maar ’n versteurde siel wat die vampier-fantasie dodelik ernstig opneem, sluip in die donker stad rond. Hy glo hy is ’n geroepe heilige wat hierdie soort kwaad moet uitroei – met sy houtpen deur die hart en sy swaard wat koppe laat rol.

READ MORE