Neem uit die verlede
Original price
R 250.00
-
Original price
R 250.00
Original price
R 250.00
R 250.00
R 250.00
-
R 250.00
Current price
R 250.00
Die leser kry 'n gedetailleerde terugblik op die verre verskiet (prehistories en histories) in die Transvaalse Laeveld en die verhaal ontplooi tot en met 1946. Die invloed van die mens is orals waarneembaar, as 'n mens dit net wil sien - van argeologiese oorblyfsels, kommunikasiestelsels (of die afwesigheid daarvan), vroee nedersettings, transportryers, baanbrekers en jagters, omheiningsprobleme en die tsetsevlieg, tot die grondlegging van bestuursmaatreels en ander verwante prosedures wat vandag nog in die NKW gehandhaaf en plek-plek in miskien ietwat aangepaste vorm toegepas word.