Skip to product information

Nicole En Appelliefie: Heel Beste Geskenk 1

Regular price R 100.00
Sale price R 100.00 Regular price R 100.00
Tax included.

Author: Wendy Maartens

Imprint: Pan Macmillan

Publisher: Pan Macmillan South Africa

Page Count: 0

ISBN: 9781776250202

Nicole en Pappa trek in 'n nuwe huis in Kaapstad in na die dood van haar ma. Die nuwe huis voel vreemd en leeg, en Nicole mis vir Mamma vreeslik. Wanneer Nicole verjaar, neem Pappa haar na die middestad om roomys te eet en vir haar nuwe skoene te koop. Hier ontdek hulle 'n beseerde gansie wat hulle saamneem huis toe. Hulle bure help om die gansie gesond te kry en sommer gou voel die nuwe huis en straat soos 'n ware tuiste.
READ MORE