NLV Die Toeligtingsbybel (Blougroen) (Kunsleer)
Regular price
R 399.00
Sale price
R 399.00
Regular price
R 399.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Christian Art Publishers
ISBN: 9781431623242
Baie woorde of frases in die Bybel is vir hedendaagse lesers moeilik verstaanbaar.
Die Toeligtingsbybel ontsluit die Woord op ’n lesersvriendelike, toeganklike manier. Dit bevat die volledige teks van die vertroude Nuwe Lewende Vertaling, en verhelder woordkeuses en definisies, teologiese begrippe, historiese konteks en geografiese inligting deur verduidelikings in hakies. Hierdie toeligtende verduidelikings lei tot ’n dieper waardering vir die rykdom wat in die Skrif opgesluit lê.
God se Woord is ewig en vandag nog relevant. Die Toeligtingsbybel sal die Skrif op ’n verfrissende wyse verlig om te lei tot geloofversterking en geestelike groei van lesers.

READ MORE