NLV Standard Bybel Roesbruin En Goud Linne
Regular price
R 499.00
Sale price
R 499.00
Regular price
R 499.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Christian Art
ISBN: 9781431618781
Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied ’n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie gewild by duisende lesers.
Die NLV standaard-uitgawes spog nou met ’n verskeidenheid nuwe en opwindende omslae.
• 8.8-punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg
• 8 volkleur-kaarte
• Merklint
• Duimgrepe
• Bladsye goudgerand
READ MORE
