Skip to product information

NLV Super Grootdruk Bybel (Hardeband)

Regular price R 599.00
Sale price R 599.00 Regular price R 599.00
Tax included.

Author: Christian Art

ISBN: 9781431626359

Die Nuwe Lewende Vertaling Super Grootdruk is die ideale Afrikaanse Bybel vir lesers wat van ’n ekstra groot lettertipe hou.
Die Super Grootdruk-uitgawe bevat die volledige teks van die vertroude Nuwe Lewende Vertaling. Dit kombineer Skrifgetrouheid en lesersvriendelikheid om die boodskap van die grondteks in eietydse Afrikaans vir vandag se leser weer te gee. Agt volkleur-kaarte is ook ingesluit.
Hierdie Bybel beskik oor die volgende kenmerke:

• Verduidelikende voetnote
• 16.5-punt lettergrootte
• Dubbelkolom-uitleg
• 8 volkleur-kaarte
• Hardeband
• Merklint

READ MORE