Norrevøk (Paperback)
Regular price
R 295.00
Sale price
R 295.00
Regular price
R 295.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: C. Johan Bakkes
ISBN: 9781485314066
C. Johan Bakkes is die geliefde skrywer van aweregse reisjoernale. Vyftien jaar ná die eerste uitgawe van Norrevøk tref dit weer die rak - nie slegs as heruitgawe nie, die skrywer het bygereis en bygewerk. Bakkes en sy vriende maak 'n draai in Rusland en ry op die Trans-Siberiese trein voordat hy sy alleenreis in China aanpak. Ons lees ook oor die hart van die Kgalagadi en die koning van Kabula in Wes-Zambië. Dit is 'n terugblik sowel as nuwe gewaarwordings soos net Bakkes dit kan verhaal.
READ MORE
