Skip to product information

Nova 2: Vuurdoop (Paperback)

Regular price R 200.00
Sale price R 200.00 Regular price
Tax included.

Author: Fanie Viljoen

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)

Publisher: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)

ISBN: 9780799349740

In Nova: Die Begin is Lucas en sy vriende op skrikwekkende wyse na 'n VVV weggevoer. Hulle het ontsnap en nou keer alles weer terug na normaal. Of so dink Lucas ...Hulle mediese toetse wys dat alles piekfyn is, maar dan waag Lucas dit om vir sy pa te vertel wat in die VVV met hulle gebeur het: "Die aliens het ons vasgemaak op tafels, Pa. Hulle het 'n sny in my kop gemaak ...Daar was bloed. Ek kon dit voel afloop teen my slape. Ek was nog nooit so bang nie."
READ MORE