Nuwe Alles-in-Een Graad 3 Pret met Afrikaans EAT Werkboek
Regular price
R 135.00
Sale price
R 135.00
Regular price
R 135.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Mart Meij
ISBN: 9781776073115
Die werkboek is ontwikkel volgens die vereistes van die Kurrikulumen assesseringsbeleidsverklaring.
Aandag word gegee aan woordeskat wat die kind hardop moet herhaal sodat dat die kind teen die einde van die grondslagfase vlot kan praat en gegradeerde leesstof in Afrikaans kan lees. Die werkvelle en oefenbladsye, wat die kind saam met die praatwerk moet doen, bied geleentheid vir inoefening en inskerping. Die inhoudsopgawe dui ook duidelik aan tydens watter week die betrokke aktiwiteit voltooi moet word om die stelselmatige progressie van vaardighede aan te leer.
Hierdie temagerigte werkboek bevat:

- werkvelle.
- oefenbladsye wat dien as skriftelike vaslegging van nuwe woordeskat en die mondeling klankaktiwiteite.
- ’n klompie prettige speletjies om temawoordeskat te oefen.
- klankkaarte wat die kind teen die derde kwartaal vir diskriminasie van klanke en woordbou nodig het.
- voetnotas wat leiding aan die opvoeder verskaf hoe om elke aktiwiteit saam met die kind aan te pak.
READ MORE