
Nuwe geskiedenis van Suid-Afrika (Hardcover)
Original price
R 650.00
-
Original price
R 650.00
Original price
R 650.00
R 650.00
R 650.00
-
R 650.00
Current price
R 650.00
Die laaste omvattende geillustreerde geskiedenis van Suid-Afrika het meer as 'n dekade gelede verskyn. Intussen het ingrypende verandering plaasgevind nie net in die politiek nie maar ook in die geskiedskrywing en die argeologie.