Skip to product information

Oloff Die Seerower 12: Die Vloot van Verwoesting (Paperback)

Regular price R 100.00
Sale price R 100.00 Regular price
Tax included.

Author: Gerrie Radloff

ISBN: 9781919765280

Dis die jaar 1740. Die plek is die Kaap de Goede Hoop. Op die seeweg om die Kaap word handelskepe gedreig deur bloeddorstige, genadelose seerowers. Daar is net een wat hulle vrees – Oloff die Seerower.

READ MORE