Om my kastele in Spanje te sloop (Paperback)
Regular price
R 295.00
Sale price
R 295.00
Regular price
R 295.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Jaco Barnard-Naudé
ISBN: 9780798184540
Jaco Barnard-Naudé se digdebuut betrek 'n wye verskeidenheid temas: queer identiteit, die trauma van kinderjare, en die verhouding tussen ouers en seun. Deurgaans vloei die digterlike geheue soos 'n leitmotiv deur die verse.
Die bundel getuig van 'n soepel en gespierde taalaanvoeling, en tree dikwels in gesprek met ander digters, filosowe en musici. 'n Diep-gelade emosionele bewussyn vibreer regdeur die bundel - getuienis van 'n uitsonderlike nuwe digter-denker ter plaatse.
READ MORE
