Skip to product information

Onder Een Dak: 100 Ou en Nuwe Stories (Paperback)

Regular price R 280.00
Sale price R 280.00 Regular price R 280.00
Tax included.

Author: Wordsworth Books

ISBN: 9780624091523

Die ikoniese en geliefde skrywer Dana Snyman deel sy 100 gunstelingstories in ’n buksie van ’n bundel, net betyds vir Kersfees.

Die stories strek van ou familiestories, reisverhale uit Dana se Weg!-dae en ware lewensdrama uit sy Huisgenoot-dae, tot intieme verhale uit sy meer onlangse werk.

Twintig nuwe stories gaan oor rugby en oor die huidige pandemie, gesien op Dana se unieke manier.
READ MORE