Skip to product information

Ongekende ellende rampe wat Suid-Afrika geruk het

Regular price R 275.00
Sale price R 275.00 Regular price R 275.00
Tax included.

Author: Protea Boekhuis

ISBN: 9781485314042

Chris Schoeman neem nog Suid-Afrikaanse rampe oor die eeu heen opnuut onder die loep, maar sluit dié keer ’n heel paar minder bekende voorvalle in en party wat amper heeltemal vergete geraak het.
READ MORE