Onmoontlike Liefde (Paperback)
Regular price
R 110.00
Sale price
R 110.00
Regular price
Unit price
/
per
Tax included.
Author: Elsa Winckler
Imprint: Romanza
Binding / Format: Paperback / softback
Publisher: LAPA Publishers
Page Count: 192
ISBN: 9781779871848
Toe Lynn, 'n professionele organiseerder, die kunstenaar Joubert Meyer se huis moet regruk, begin sy aan haar vermoens twyfel. En nie net oor sy deurmekaar huis nie. Hulle is teenoorgesteldes, maar sy is onmoontlik verlief op hom.
Joubert weet sy ma het Lynn aangestel omdat sy vir hom 'n vrou soek. Hy het gedink hy stel nie belang nie, maar nou is Lynn skielik al onderwerp wat hy wil skilder.
Hy oortuig haar hulle moet tyd saam spandeer, seker dit sal die vonk tussen hulle uitdoof.
READ MORE
