Ons Almal Het ? Storie
Regular price
R 220.00
Sale price
R 220.00
Regular price
R 220.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Naledi
ISBN: 9781928530961
Ons Almal het ʼn Storie gaan oor ʼn gewone paartjie, van jonk en verlief wees, ʼn lewe saam bou en swaarkry wat hul huwelik byna verwoes. Ook oor die dood van geliefdes.
Hierdie boek is bedoel vir mense wat al verlies ervaar het.
Ons almal het een of ander tyd hoop en ʼn reddingsboei nodig. Hierdie boek wil daardie hoop gee; ʼn reddingsboei wees.
Hierdie boek is bedoel vir mense wat al verlies ervaar het.
Ons almal het een of ander tyd hoop en ʼn reddingsboei nodig. Hierdie boek wil daardie hoop gee; ʼn reddingsboei wees.
READ MORE