Skip to product information

Ons eie Kleuterbybel (Hardcover)

Regular price R 370.00
Sale price R 370.00 Regular price R 370.00
Tax included.

Author: Juliana Nothnagel, Johann Strauss

ISBN: 9780796318541

Ons eie Kleuterbybel bied kinders die bekendste, mees geliefde Bybelverhale, met die besonderse illustrasies van Johann Strauss, een van Suid-Afrika se voorste illustreerders. Dié verhale strek vanaf die Skepping tot die belofte van die nuwe hemel en die nuwe aarde. Dit is 'n onontbeerlike toevoeging tot jong kinders se geloofsvorming en sal 'n kosbare skat in elke huishouding word. Dié klassieke Afrikaanse Kleuterbybel met sy uitstekende skrifgetroue teks is geskik vir saamlees en selflees.

READ MORE