Skip to product information

Ontdek Walvisse

Regular price R 80.00
Sale price R 80.00 Regular price R 80.00
Tax included.

Author: Alco Meyer

ISBN: 9781775954668

Lees alles oor walvisse en vind uit hoe die fassinerende wesens oor eeue heen ontwikkel het om aan te pas om hul onderwaterwereld te oorleef.

Ontdek wat hulle eet, hoe hulle jag, slaap, asemhaal en swem. Leer baie interessante feite oor hierdie onderwatersoogdiere wat eens op land geleef het.

In die boek sal jy deur die briljante fotografie en illustrasies, eenvoudige en maklik verstaanbare teks en belangrike detail meegevoer word na die opwindende wereld van walvisse.

READ MORE