Skip to product information

Oor Jou Dooie Liggaam (Paperback)

Regular price R 300.00
Sale price R 300.00 Regular price R 300.00
Tax included.

Author: Francois Bloemhof

ISBN: 9781779860040

Hoe kleiner die plek, hoe groter sy geheime Lekespeurder Ludo Labuschagne sit saam met 'n vriendin af na die Overberg. Kort voor lank verdwyn mense daar tussen neus en ore. Net om weer hul opwagting te maak. As lyke ... Die spanning kring uit. Aanvalle. Afpersing. 'n Berekende blik agter 'n gemoedelike plattelandse glimlag.

READ MORE