Oor 'n Motorfiets, 'n Zombiefliek En Lang Getalle (Paperback)
Regular price
R 240.00
Sale price
R 240.00
Regular price
R 240.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Jaco Jacobs
ISBN: 9780799362404
Martin Retief se hele lewe verander toe sy pa een middag stilhou om aandete te koop. Maar dan ontmoet Martin vir Drikus. Drikus wat aan ’n siekte ly en sy eie zombiefliek wil maak. Wat volg is ’n avontuur vol skouhoenders, skelms, mooi meisies, wiskunde, kammabloed en zombies.
READ MORE
