Op Pad Na 'n Klooster In Die Sneeu
Regular price
R 350.00
Sale price
R 350.00
Regular price
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: de Villiers. Johannes de Villiers. Johannes
Imprint: Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN: 9780798185400
'n Jong man begin werk by 'n apteek in Bloemfontein maar is gou ontnugter deur sy lot. Is werk, eet en slaap al wat die volgende vyftig jaar vir hom voorle? Wanneer hy afkom op die mistikus Thomas a Kempis se geskrifte, begin hy droom oor 'n asketiese lewe - weg van geldmaak en ambisie.
Op die vooraand van sy reis na 'n Franse klooster, ontdek hy hy het 'n oom wat 'n Katolieke priester geword het, en nou woon in Parys. 'n Aangrypende roman oor 'n pelgrimstog na aanvaarding van die self.
READ MORE
