Op Soek Na Wysheid (Paperback)
Regular price
R 280.00
Sale price
R 280.00
Regular price
R 280.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Joyce Meyer
ISBN: 9780796323903
Kennis is belangrik, maar dit moet in aksie omskep word. Joyce Meyer bespreek sewe beginsels van die boek Spreuke: wysheid, insig, oordeelkundigheid, kennis, diskresie, onderskeidingsvermoë en die vrees van die Here. As ons dié eienskappe wil besit, moet ons ons verbind tot ’n dieper begrip en toepassing van dié waardes in ons lewe. Met vrae om selfondersoek te bevorder, sal Op soek na wysheid jou die beginsels leer en toerus met God se krag om dit daadwerklik uit te leef.
READ MORE
