Skip to product information

Opdrifsel (Paperback)

Regular price R 200.00
Sale price R 200.00 Regular price R 200.00
Tax included.

Author: Philip Rademeyer

ISBN: 9781485313885

'n Egpaar se lewe word uitmekaar geskeur toe hulle enigste kind doodgaan. Daar is baie vrae, maar geen antwoorde nie. Daar is selfverwyt, woede en beskuldigings. Daar is 'n eerste Kersfees, 'n eerste verjaarsdag en vriende wat nie weet wat om te sê nie. 'n Drama oor twee mense wat hulself en mekaar in die donker gat van rou verloor, en weer moet vind.
READ MORE