Skip to content

Opwipsprokie: Die Drie Varkies (Hardcover)

by North Parade Publishing
ISBN: 9780798184595
Product in Stock: Yes
Original price R 265.00 - Original price R 265.00
Original price R 265.00
R 265.00
R 265.00 - R 265.00
Current price R 265.00
Add to Wishlist

"Herontdek die tydlose verhaal van Die drie varkies met ons betowerende opwipboek! Drie varkies besluit om vir hulle huisies te bou, maar hulle sal moet oppas vir die wilde, wrede wolf.

Pragtige 3D-illustrasies sal jong lesers en volwassenes boei. Elke dubbelbladsy is 'n nuwe avontuur wat jou nooi om die varkies se huisies te verken en hul slim eskapades te aanskou. Hierdie interaktiewe boek is perfek vir enige boekrak en kombineer klassieke storievertelling met lieflike illustrasies."

x

x