Skip to product information

Opwipsprokie: Raponsie

Regular price R 265.00
Sale price R 265.00 Regular price
Tax included.

Author: North Parade Publishing

Imprint: Human & Rousseau (Pty) Ltd

Binding / Format: Board Book

Page Count: 12

ISBN: 9780798186353

Raponsie woon stoksielalleen in 'n heks se toring. Sy ken geen ander lewe nie - totdat sy 'n goedhartige prins ontmoet wat haar wys hoe vryheid lyk. In hierdie vertelling van die immergroen sprokiesverhaal vou die tonele voor jou in 3D oop. Elke bladsy is 'n nuwe avontuur met illustrasies wat jong lesers sal boei. Verken die afgelee toring, die digte woud en Raponsie en die prins se gelukkige einde in hierdie toevoeging tot die bekende Opwipsprokie-reeks.
READ MORE