Die ou vrou en die priester en ander verhale
Regular price
R 220.00
Sale price
R 220.00
Regular price
R 220.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN: 9780798176996
Van 1981 tot 2014 skryf Cilliers rubrieke vir Beeld, De Kat en Sa??rie. Deur die jare het sy etlike bydraes vir verskillende bundels gemaak, maar Die ou vrou en die priester is haar eerste eie kortverhaalbundel. Verskeie klassieke temas word onder die loep geneem: dit wat in 'n huwelik ongesê bly tussen man en vrou, die verband tussen ma en dogter, die blindheid van 'n eerste liefde, en bowenal die uitdagings van oud word.
Baie leesbaar, met 'n diep menslikheid wat uit die stories straal.
Baie leesbaar, met 'n diep menslikheid wat uit die stories straal.
READ MORE
