Oudword is nie Oudwees nie (Paperback)
Regular price
R 260.00
Sale price
R 260.00
Regular price
R 260.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Celeste van der Walt
ISBN: 9781991256331
Oudword is nie Oudwees nie neem die leser op die oudwordpad waar ons leer dat om oud te word nie net aftakeling en agteruitgang is nie. Oudword is ook 'n ontdekkingsreis, 'n leerskool, pret en plesier.
Die leser kry wenke om die steiltes, die slaggate en kronkelpaaie aan te durf sodat ons jeugdig en positief kan verouder. Oudword is 'n gegewe maar om oud te wees is 'n keuse.
Die leser kry wenke om die steiltes, die slaggate en kronkelpaaie aan te durf sodat ons jeugdig en positief kan verouder. Oudword is 'n gegewe maar om oud te wees is 'n keuse.
READ MORE