Ouma Mollie Gaan Terug Skool Toe
Regular price
R 195.00
Sale price
R 195.00
Regular price
R 195.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Fanie Viljoen
Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
Binding / Format: Paperback / softcover
Page Count: 72
ISBN: 9780637002059
Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem - die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. En nou is ouma Mollie op pad terug skool toe. Gaan sy soet wees? Of gaan sy die arme onderwysers moedeloos maak? Maar, wag, jy moet maar self lees wat TOE gebeur.
READ MORE
